Welkom by Die Veiling Vanderbijlpark!
Waar die kos troos, die kuier lekker is, en die plaasreuk jou laat weet jy’s weg van die mall.
Boerekos uit die hart, sappige vleis, speelplek vir kinders, en ’n winkeltjie vol plaas-skattes.
VERMAAK BESKIKBAAR
Onderdak VIP Show Area met privaat Bar
Klein Stage Binne vir kleiner Shows
Braai Fasiliteite / Aka Krale
Groot Jumping Pillow vir kinders
Werks Funksies
Verjaarsdag Partytjies
Bachelors & Bachelorettes
Live DJ & Sokkie Aande
LOER BINNE









BAAS VAN DIE PLAAS
HERMAN PIETERSE
BESTUUR SPAN
YOLANDE SMITH
BESIGHEIDS URE:
MAANDAE 12:00–22:00
DINSDAG 12:00–LAAT
WOENSDAG 10:00–LAAT
DONDERDAG 10:00–LAAT
VRYDAG 10:00–LAAT
SATERDAG 09:00–LAAT
SONDAG 09:00–20:00
RESTAURANT URE:
MAANDAE 12:00–20:00
DINSDAG 12:00–20:00
WOENSDAG 10:00–20:00
DONDERSDAG 10:00–20:00
VRYDAG 10:00–21:00
SATERDAG 09:00–21:00
SONDAG 09:00–18:00
Vir navrae is u welkom om ons te kontak via e-pos by dieveiling@harrysbutchery.co.za.
Ons sien daarna uit om van u te hoor!
Kontak:
TEL 016 987 5062
WHATSAPP 079 809 4063
SHOWS BOOKINGS 082 308 9216
Ons is geleë by
276 POTCHEFSTROOM ROAD
LOCHVAAL
VANDERBIJLPARK
1900