Sluit Aan by die Pret by Die Veiling
Vir alle besprekings, WhatsApp die woord "BESPREEK" Kyk na die gebeurtenisplakkaat vir die nommer
Ontdek komende gebeure by Die Veiling — van lewendige bingo-aande tot lewendige musiek en gesinsvriendelike samekomste. Daar gebeur altyd iets!
Lekker in Sasol Mark @ Die Veiling Sasol!
21 March 2026
Kom vier saam met ons op 21 Maart van 10:00 – 15:00 ’n oggend vol plaaslike gees, lekker kos en goeie vibes.
JUAN BOUCHER LIVE @ Die Veiling Sasolburg!
28 Maart 2026 @ 20:00
Maak gereed vir ’n lekker kuier aand met Juan Boucher!
28 Maart
20:00
R120 p.p
R150 p.p
(of scan die QR-kode op die plakkaat)
016 004 0030 | 072 409 2461
Goeie musiek, lekker vibes en ’n regte Veiling-kuier
PLAAS MARK OP DIE PLOTTE @ Die Veiling Vanderbijlpark!
5 April 2026 @ 10:00
Kom kuier saam vir ’n rustige Sondag vol vars produkte, handgemaakte items en plaaslike lekkernye.
Bring die familie, geniet die vibes en vier Paasfees Lekker-op-die-Plotte 

079 809 4063 | 076 927 4639
HERFSMARK @ Die Veiling Sasolburg!
18 April @ 10:00
Sluit by ons aan op 18 April van 10:00 – 15:00 vir ’n gesellige herfsmark vol warm geure, trooskos en goeie geselskap.
Bring die familie, nooi die vriende en kom geniet ’n lekker kuier-oggend saam met ons. Dis herfs… en dis lekker! 

HERFSMARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
3 Mei 2026 @ 10:00
Kom geniet die koeler weer, goeie geselskap en alles wat plaaslik en lekker is!
Bring die familie, trek ’n ligte baadjie aan en kom kuier Lekker-op-die-Plotte 

079 809 4063 | 076 927 4639
PLAASMARK @ Die Veiling Sasolburg!
23 Mei @ 10:00
Kom kuier saam op 23 Mei van 10:00 – 15:00 vir ’n mark wat ons mense, ons geure en ons trots vier.
WINTERMARM MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
6 June 2026 @ 10:00
Kom kuier saam, trek jou jas nader en geniet ’n Sondag vol wintergeure, plaaslike produkte en lekker kuier.
Bring die familie, bring die winter vibes — Lekker-op-die-Plotte wag vir jou! 

079 809 4063 | 076 927 4639
BRAAI EN KUIER MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
5 July 2026 @ 10:00
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
Vleis op die vuur, vriende langs jou!
Vars produkte | Handgemaakte produkte | Plaaslike lekkernye
Vars produkte | Handgemaakte produkte | Plaaslike lekkernye
Bring jou vriende en laat die fees begin! 
WINTERMARK @ Die Veiling Sasolburg!
20 July 2026 @ 10:00
Sluit by ons aan op Saterdag 20 Junie van 10:00 – 15:00 vir ’n knus mark vol winterlekkerte en goeie geselskap.
MIDJAAR MARKFEES @ Die Veiling Sasolburg!
25 July 2026 @ 10:00
Dis tyd vir ons MIDJAAR MARKFEES op 25 Julie van 10:00 – 15:00. ’n Dag vol kuier, proe en ontdek – met iets vir almal!
LENTE OP DIE PLOTTE @ Die Veiling Vanderbijlpark!
2 August 2026 @ 10:00
2 Augustus – Lente op die Plotte
Die Veiling Vanderbijlpark
Kom kuier, ontdek en geniet die lente! 

VROUEDAG MARK @ Die Veiling Sasolburg!
22 August 2026 @ 10:00
Kom vier sterk vroue en mooI, unieke produkte saam met ons. ’n Mark waar ons vroulike entrepreneurs ondersteun, inspireer en vier.
ERFENISMARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
6 September 2026 @ 10:00
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
Ons erfenis.
Ons mense.
Ons mark.
Ons mense.
Ons mark.
Kom kuier saam en beleef ons erfenis! 
LENTE MARK @ Die Veiling Sasolburg!
19 September 2026 @ 10:00
Lente is hier… kom blom saam met ons! 
Sluit by ons aan van 10:00 – 15:00 vir ’n dag vol kleur, vars energie en lekker kuier.
Sluit by ons aan van 10:00 – 15:00 vir ’n dag vol kleur, vars energie en lekker kuier.
BLOMME EN BUITELUG MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
4 Oktober 2026 @ 10:00
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
Kleur jou dag op die Plotte!
PRET MARK @ Die Veiling Sasolburg!
24 Oktober 2026 @ 10:00
Kom kuier saam op 24 Oktober van 10:00 – 15:00 vir ’n dag propvol speelgoed, kindersnacks, speletjies en hope pret.
SOMER MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
1 November 2026 @ 10:00
Somervibes begin hier!
KERSMARK @ Die Veiling Sasolburg!
21 November 2026 @ 10:00
Feestyd Afskop | 21 November | 10:00 – 15:00
Kom kuier, ontdek geskenkies en begin die feestyd met ’n glimlag! 

KERSMARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
12 Desember 2026 @ 10:00
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
KERSMARK @ Die Veiling Sasolburg!
19 Desember 2026 @ 10:00
19 Desember | 10:00 – 15:00