Welkom by Die Veiling Meyerton!
Die Veiling Meyerton, geleë in Rothdene, is die tweede tak in ons groep en het op 29 Julie 2023 geopen. Met ’n passie vir boerekos en kuier het ons ’n ruimte geskep waar vriende en familie saam herinneringe kan maak. Ons streef daarna om elke besoek besonders te maak – van die kos tot die atmosfeer.
VERMAAK BESKIKBAAR
Klein stage binne vir sangers
Jumping Pillow vir Kinders
Braai Geriewe
BAR
Werks funksies
Verjaarsdag partytjies
Live DJ & Sokkie Aande
LOER BINNE










BAAS VAN DIE PLAAS
HERMAN PIETERSE
BESTUUR SPAN
RUDI SMITH
BESIGHEIDS URE:
MAANDAE 12:00–22:00
DINSDAG 12:00–LAAT
WOENSDAG 10:00–LAAT
DONDERDAG 10:00–LAAT
VRYDAG 10:00–LAAT
SATERDAG 09:00–LAAT
SONDAG 09:00–20:00
RESTAURANT URE:
MAANDAE 12:00–20:00
DINSDAG 12:00–20:00
WOENSDAG 10:00–20:00
DONDERSDAG 10:00–20:00
VRYDAG 10:00–21:00
SATERDAG 09:00–21:00
SONDAG 09:00–18:00
Vir navrae is u welkom om ons te kontak via e-pos by dieveiling@harrysbutchery.co.za.
Ons sien daarna uit om van u te hoor!
Kontak:
TEL 016 108 5027
WHATSAPP 067 421 2941
SHOWS BOOKINGS 082 308 9216
Ons is geleë by
110 GORDON AVE
ROTHDENE
MEYERTON
1961