Sluit Aan by die Pret by Die Veiling
Vir alle besprekings, WhatsApp die woord "BESPREEK" Kyk na die gebeurtenisplakkaat vir die nommer
Ontdek komende gebeure by Die Veiling — van lewendige bingo-aande tot lewendige musiek en gesinsvriendelike samekomste. Daar gebeur altyd iets!
HERFSMARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
3 Mei 2026 @ 10:00
Kom geniet die koeler weer, goeie geselskap en alles wat plaaslik en lekker is!
Bring die familie, trek ’n ligte baadjie aan en kom kuier Lekker-op-die-Plotte 

079 809 4063 | 076 927 4639
RONDTE 3 Die Battle van die Boere Orkeste @ Die Veiling Vanderbijlpark!
8 Mei 2026 @ 18:00
Die Battle van die Boere Orkeste gaan voort… en die kompetisie raak net hitter! 

WIE vat Rondte 3?
Moenie hierdie een mis nie…
die battle raak nou net beter!
die battle raak nou net beter!
MOEDERSDAG @ Die Veiling Sasolburg, Meyerton & Vanderbijlpark!
10 Mei 2026 @ 12:00
Bederf vir Ma met iets spesiaal hierdie jaar… sy verdien dit 

Sasolburg – 072 409 2461
Vanderbijlpark – 079 809 4063
Meyerton – 067 421 2941
PLAASMARK @ Die Veiling Sasolburg!
23 Mei @ 10:00
Kom kuier saam op 23 Mei van 10:00 – 15:00 vir ’n mark wat ons mense, ons geure en ons trots vier.
PRIME CIRCLE LIVE @ Die Veiling Sasolburg!
29 Mei @ 20:00
PRIME CIRCLE LIVE BY DIE VEILING SASOLBURG! 
Maak reg vir ’n epiese rock-aand wanneer Prime Circle die verhoog oorneem by Die Veiling Sasolburg! Een van Suid-Afrika se grootste rockgroepe kom die Vaal laat skud met hulle bekende hits en ongelooflike energie. 

• R200 per persoon
• R150 kinders onder 12
• R500 VIP (Welkom drankie & snack platter ingesluit)
BIGGY LIVE LIVE @ Die Veiling Meyerton!
29 Mei @ 20:00
Maak reg vir ’n next level aand met een van SA se hottest kunstenaars! 
Biggy bring die energie, die hits en daai vibe wat jy nie wil mis nie! 
Biggy bring die energie, die hits en daai vibe wat jy nie wil mis nie! 
• Tafel vir 4 – R160
• Tafel vir 6 – R240
• Tafel vir 12 – R480
WINTERMARM MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
6 June 2026 @ 10:00
Kom kuier saam, trek jou jas nader en geniet ’n Sondag vol wintergeure, plaaslike produkte en lekker kuier.
Bring die familie, bring die winter vibes — Lekker-op-die-Plotte wag vir jou! 

079 809 4063 | 076 927 4639
BRAAI EN KUIER MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
5 July 2026 @ 10:00
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
Vleis op die vuur, vriende langs jou!
Vars produkte | Handgemaakte produkte | Plaaslike lekkernye
Vars produkte | Handgemaakte produkte | Plaaslike lekkernye
Bring jou vriende en laat die fees begin! 
WINTERMARK @ Die Veiling Sasolburg!
20 July 2026 @ 10:00
Sluit by ons aan op Saterdag 20 Junie van 10:00 – 15:00 vir ’n knus mark vol winterlekkerte en goeie geselskap.
MIDJAAR MARKFEES @ Die Veiling Sasolburg!
25 July 2026 @ 10:00
Dis tyd vir ons MIDJAAR MARKFEES op 25 Julie van 10:00 – 15:00. ’n Dag vol kuier, proe en ontdek – met iets vir almal!
LENTE OP DIE PLOTTE @ Die Veiling Vanderbijlpark!
2 August 2026 @ 10:00
2 Augustus – Lente op die Plotte
Die Veiling Vanderbijlpark
Kom kuier, ontdek en geniet die lente! 

VROUEDAG MARK @ Die Veiling Sasolburg!
22 August 2026 @ 10:00
Kom vier sterk vroue en mooI, unieke produkte saam met ons. ’n Mark waar ons vroulike entrepreneurs ondersteun, inspireer en vier.
ERFENISMARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
6 September 2026 @ 10:00
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
Ons erfenis.
Ons mense.
Ons mark.
Ons mense.
Ons mark.
Kom kuier saam en beleef ons erfenis! 
LENTE MARK @ Die Veiling Sasolburg!
19 September 2026 @ 10:00
Lente is hier… kom blom saam met ons! 
Sluit by ons aan van 10:00 – 15:00 vir ’n dag vol kleur, vars energie en lekker kuier.
Sluit by ons aan van 10:00 – 15:00 vir ’n dag vol kleur, vars energie en lekker kuier.
BLOMME EN BUITELUG MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
4 Oktober 2026 @ 10:00
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
Kleur jou dag op die Plotte!
PRET MARK @ Die Veiling Sasolburg!
24 Oktober 2026 @ 10:00
Kom kuier saam op 24 Oktober van 10:00 – 15:00 vir ’n dag propvol speelgoed, kindersnacks, speletjies en hope pret.
SOMER MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
1 November 2026 @ 10:00
Somervibes begin hier!
KERSMARK @ Die Veiling Sasolburg!
21 November 2026 @ 10:00
Feestyd Afskop | 21 November | 10:00 – 15:00
Kom kuier, ontdek geskenkies en begin die feestyd met ’n glimlag! 

KERSMARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
12 Desember 2026 @ 10:00
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
KERSMARK @ Die Veiling Sasolburg!
19 Desember 2026 @ 10:00
19 Desember | 10:00 – 15:00