Welkom by Die Veiling Meyerton!
Die Veiling Meyerton, geleë in Rothdene, is die tweede tak in ons groep en het op 29 Julie 2023 geopen. Met ’n passie vir boerekos en kuier het ons ’n ruimte geskep waar vriende en familie saam herinneringe kan maak. Ons streef daarna om elke besoek besonders te maak – van die kos tot die atmosfeer.

VERMAAK BESKIKBAAR

Klein stage binne vir sangers
Jumping Pillow vir Kinders
Braai Geriewe
BAR

Werks funksies
Verjaarsdag partytjies
Live DJ & Sokkie Aande
Bingo
BAAS VAN DIE PLAAS
HERMAN PIETERSE

BESTUUR SPAN
DOMINIQUE WEPENER
RUDI SMITH
BESIGHEIDS URE:
Maandag - TOE
Dinsdag 10:00 - 02:00
Woensdag 10:00 - 02:00
Donderdag 10:00 - 02:00
Vrydag 08:00 - 02:00
Saterdag 08:00 - 02:00
Sondag 08:00 - 20:00
RESTAURANT URE:
Maandag - TOE
Dinsdag 10:00 - 21:00
Woensdag 10:00 - 21:00
Donderdag 10:00 - 21:00
Vrydag 08:00 - 22:00
Saterdag 08:00 - 22:00
Sondag 08:00 - 19:00
Vir navrae is u welkom om ons te kontak via e-pos by dieveiling@harrysbutchery.co.za.
Ons sien daarna uit om van u te hoor!
Kontak:
TEL 016 108 5027
WHATSAPP 067 421 2941
SHOWS BOOKINGS 082 308 9216
Ons is geleë by
110 GORDON AVE
ROTHDENE
MEYERTON
1961